2 Januarie – Ricky Januarie , Springbokrugbyspeler.
9 Januarie – Catherine, Hertogin van Cambridge , Britse prinses.
21 Januarie – Xu Jie , Chinees -Poolse tafeltennisspeler .
25 Januarie – Noemi , Italiaanse sangeres-liedjieskryfster en musikant.
26 Februarie – Li Na , Chinese beroepstennisspeler.
28 Februarie – Nádine , Suid-Afrikaanse ligte sangeres.
5 Maart – Nadia Valvekens , Suid-Afrikaanse sepie- en rolprentaktrise.
8 Maart – Marjorie Estiano , Brasiliaanse aktrise en sangeres-liedjieskryfster.
17 Maart – Steven Pienaar , Suid-Afrikaanse sokkerspeler.
18 Maart – Timo Glock , Duitse F1- en motorrenjaer.
24 Maart – Fourie du Preez , Suid-Afrikaanse rugbyspeler, oud-Springbok .
9 April – Jay Baruchel , Kanadese akteur, skrywer, en regisseur.
19 April – Cassandra Lee Morris , Amerikaanse aktrise en vervaardiger.
30 April – Kirsten Dunst , Amerikaanse aktrise.
10 Junie – Stuart Berry , Suid-Afrikaanse internasionale rugby skeidsregter .
11 Junie – Jacques Freitag , Suid-Afrikaanse hoogspringatleet.
14 Junie – Lang Lang , Chinese konsertpianis.
21 Junie – William, Prins van Wallis , Britse prins.
21 Junie – Jared Padalecki , Amerikaanse akteur.
23 Junie – Kirsten Neuschäfer , Suid-Afrikaanse seiljagvaarder wat spesialiseer in hoë breedtegraad en avontuurvaart.
8 Julie – Zak Hendrikz Suid-Afrikaanse akteur, toneelregisseur en skrywer.
18 Julie – Priyanka Chopra , Indiese rolprentaktrise , vervaardiger, model en Mej. Wêreld 2000.
11 September – Shriya Saran , Indiese rolprentaktrise.
11 September – Svetlana Tichanovskaja , Belarussiese politieke aktivis.
23 September – Bevin Prince , Amerikaanse aktrise.
10 November – Henri Bontenbal , Nederlandse politikus.
7 Desember – Tasneem Motara , Suid-Afrikaanse politikus .
25 Desember – Konstantin Kisin , Britse politieke kommentator, skrywer en podendingaanbieder.
5 Januarie – Hans Conried , Amerikaanse akteur (* 1917 ).
2 Februarie – Stephanus du Toit , predikant en hoogleraar van die Gereformeerde Kerk (* 1905 ).
17 Februarie – Thelonious Monk , Amerikaanse jazzpianis en -komponis († 1917 )
6 Maart – Ayn Rand , Amerikaanse skryfster en filosoof (* 1905 ).
8 Mei – Gilles Villeneuve , Kanadese Formule-1 renjaer (* 1950 ).
16 Mei – Tiya Sircar , Amerikaanse aktrise.
29 Mei – Romy Schneider , Oostenrykse aktrise (* 1938 ).
16 Julie – Charles Robberts Swart , die laaste Goewerneur-Generaal van die Unie van Suid-Afrika en die eerste Staatspresident van die Republiek van Suid-Afrika (* 1894 ).
28 Julie – Coert Steynberg , ’n internasionaal-bekroonde Suid-Afrikaanse beeldhouer en ontwerper (* 1905 ).
12 Augustus – Henry Fonda , Amerikaanse akteur (* 1905 ).
17 Augustus – Ruth First sterf toe sy 'n briefbom oopmaak wat vir haar man, Joe Slovo bedoel was (* 1928 )
20 Augustus – Walter Battiss , Suid-Afrikaanse kunstenaar (* 1906 ).
21 Augustus – Sobhuza II (83), Paramount Chief (Opperhoofman) van Swaziland, later koning van Swaziland (* 1899 ).
29 Augustus – Ingrid Bergman , Sweedse aktrise (* 1915 ).
1 September – Władysław Gomułka , Poolse politikus (* 1905 ).
5 September – Douglas Bader , Britse Koninklike Lugmag , bobaasvlieënier tydens die Tweede Wêreldoorlog . (* 1910 ).
14 September – Prinses Grace van Monaco - beserings as gevolg van 'n motorongeluk (* 1929 ).
14 September – Christian Ferras , Franse violis (* 1933 ).
18 Oktober – Sias Reinecke , Afrikaanse sanger en lid van die sanggroep Groep Twee (* 1940 ).
1 November – James Broderick , Amerikaanse akteur (* 1927 ).
5 November – Albert Hertzog , 'n Suid-Afrikaanse politikus (* 1899 ).
10 November – Leonid Brezjnef , Leier van die Sowjetunie (* 1906 ).
23 November – Adoniran Barbosa , Brasiliaanse komponis, sanger, kitaarspeler en akteur (* 1910 ).
28 November – Pierre Fourie , Afrikaanse skrywer (* 1917 ).
29 November − Paolo Monti , Italiaanse fotograaf (* 1908 ).
18 Desember – Hans-Ulrich Rudel , Duitse kolonel en meesgedekoreerde bobaasvlieënier (* 1916 ).
20 Desember – Arthur Rubinstein , Poolse pianis (* 1887 ).
Wikimedia Commons bevat media in verband met 1982 .